Monday, March 8, 2010

DIE EERSTE VRUGTE VAN DIE OES IN UITBREIDING 24

Sondag 28 Februarie 2010 was `n ware oesfees! Die eerste 8 nuwe lidmate van die Light of the Cross Community Church (ons wyksgemeente in Uitbreiding 24) het belydenis van geloof afgelê. Daar is ook - soos in die Bybelse tyd - 4 volledige gesinne gedoop.

Ons is die Here op reg dankbaar vir die vrug op die werk wat ongeveer September 2009 deur ons Evangelis/Kerkplanter Koos Senukwane gedoen word!

Daar is groot belangstelling. Ongeveer 75 besoekers kom redelik gereeld en elkeen wordf opgevolg.

Die groot aantal kinders en jongmense wat eredienste besoek is opvallend en baie bemoedigend.

Foto's:

Eerste 4 gedoopte gesinne















Eerste belydende lidmate
























2 comments:

  1. Hi
    My naam is Etienne Marais en ek is 19 jaar oud. Ek is 'n wedergebore Christen en het 'n bediening om God se Woord deur middel van gratis CD's te versprei. Ek doen soms optredes as gasspreker by gemeentes van die NG Kerk. Ek het verlede week in Carletonville
    by die NG Kerk Oberholzer by die Sondag aand diens as gassperker gepraat om vir die jong mense van hierdie bediening te vertel. Ek wil
    asseblief by julle gemeente ook een Sondag aand by die aand diens as gasspreker kom praat.
    Indien u my wil bel om oor my CD's te gesels my nommer is 011 791-2274 of u kan my ook per
    e-pos skakel by etiennemarais1990@gmail.com en ek hoor baie graag van u.

    Groete in Christus

    Etienne Marais

    ReplyDelete
  2. Hi indien u meer wil weet oor hierdie bediening gaan kyk gerus na my webtuiste by www.etiennemaraisministries.com want daar is meer oor hierdie bediening.

    ReplyDelete