Tuesday, March 9, 2010

Senior Vowassenes vier fees

Die Senior Volwasse Bediening glo dat Senior Volwasse lidmate nie net bedien moet word nie, maar ook moet dien. Daarom is ons senior volwasse lidmate op baie fronte in die gemeente aktief betrokke.

Ons laat die gemeente egter toe om ons lidmate bo 55 jaarliks eenkeer per jaar te bederf. Sondag 7 Maart 2010 was diƩ geleentheid.

Baie dankie aan Suzette Bekker en haar span. Julle is ware kampioene!











No comments:

Post a Comment