Friday, July 23, 2010

Ons geloofsoffer-belofte kry hupstoot!

Op 5 Julie 2010 het ons geloofsoffer belofte soos volg daar uitgesien:


Maandelikse beloftes: R404 940
Eenmalige beloftes: R233 750
Totaal: R638 690

Op 5 Julie was oorbetalings reeds soos volg:
Eenmalig: R180 850
Maandeliks: R113 570
Totaal: R294 420

Ons is dankbaar teenoor die Here vir die geloofsgehoorsaamheid en toewyding van sy kinders aan hierdie opwindende projek!

2 comments:

  1. Is geloofoffers waar ek by die Here moet hoor hoeveel ek moet gee nie n bietjie okkulties nie? Se nou n spirit guide kry so toegang tot my? Baie bekommerd!

    ReplyDelete
  2. Cathy, die geloofsbelofe-offer groei net vanuit `n intieme en persoonlike verhouding met God in Jesus Christus. Die het niks uit te waai met die okkulte nie. Ek verstaan gladnie waarom `n sg 'spirit guide' (wat dit ookal mag wees)nou juis op hierdie deel van my verhouding met God sal inbreek en nie op al die duisende kere wat ek God se wil vir my lewe soek nie. God seën ook nie die werk van die bose nie. Hy seën wel sy werk soos die GOB. Vandaar die berig. Lees gerus wat God dink van die sg 'magte' waaroor die Kolossense ook so angtig was. PETRUS MOOLMAN

    ReplyDelete